Output 2006
Research articles in refereed specialist journals
South African Journal for Science and Technology/Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Article Title
Pretorius LL, Hanekom JJ, van Wieringen A, Wouters J: 2006. 'n Analitiese tegniek om die foneem-herkenningsvermoë van Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te bepaal. 25 (4) / Dec, pp 195-208.
van der Walt MS, Maree JG, Ellis SM: 2006. 'n Ondersoek na metakognisie in wiskunde-leer in die senior fase / An investigation regarding metacognition in the learning of mathematics in the senior phase. 25 (3) / Sep, pp 177-193.
Grant CC, Becker PJ, Becker P J, Viljoen M: 2006. Bepaling van harttempovariasie: 'n Vergelyking tussen direkte bepaling vanaf V6 van die EKG en tyddomein, frekwensiedomein en nielinieere analise. 25 (2), pp 67-81.
Haag M, Coetzee M: 2006. Die hoogs-onversadigde vetsure: Fisiologiese rol en kliniese moontlikhede. 25 (4) / Dec, pp 266-283.
Grant CC, Claassen N, Viljoen M: 2006. Stresrespons van die outonome senuweestelsel op valskermspronge en vryval. 25 (1) / Mar, pp 32-39.
Geldenhuys TA, Joubert M, Viljoen S, Hanekom T: 2006. Tweedimensionele generatorfunksie vir die vektorkardiogram vir gebruik in volume-geleidingsmodelle van die toraks. 25 (3) / Sep, pp 127-137.
|