Faculty of Natural and Agricultural Sciences
Department of Physics
Kernmateriale
Materiale wat in die kernbedryf (kernreaktore, kernfisika, kernafval, ens) gebruik word, word teoreties en eksperimenteel in hierdie program ondersoek. Aspekte soos diffusie van radioaktiewe elemente, stralingskade en mikrostruktuur word deur 'n verskeidenheid van eksperimentele tegnieke ondersoek. Eienskappe van die kern word analities en met rekenaarmodulasie ondersoek.
|